Die Universiteit is bevoeg om die volgende grade, sertifikate en diplomas wat in die Fakulteit Opvoedkunde aangebied word, toe te ken:
Voorgraadse kwalifikasies
Nagraadse kwalifikasies
- Nagraadse Onderwyssertifikaat (NGOS)
- Baccalaureus graad in Opvoedkunde Honneurs (BEdHons)
- Meestersgraad in Opvoedkunde (MEd)
- Doktorsgraad in Opvoedkunde (PhD)
Afstandsonderrigkwalifikasies
- Baccalaureus of Education Hnours (BEdHons)
- Baccalaureus graad in Opvoedkunde (BEd)
- Graad R Diploma
- Gevorderde Diploma in Ovoedkunde (ADT)
- Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir leerders met spesiale behoeftes (ADE)
- Gevorderde Sertifikaat in Onderwys