Indiens-en Verdere Opleidingsprogramme

Deur die NWU se Eenheid vir Afstandsleer bied ons voorgraadse Diplomas, Gevorderde Sertifikate in die verskillende skoolonderrigfases en Gevorderde Diplomas in Spesiale behoefte-onderwys, Intermediêre fase-wiskunde en Skoolleierskapbestuur aan.

Vir meer inligting klik hier

Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (Op Engels: ADE)

Vir meer inligting klik hier

Diploma in Graad R Onderrig

Vir meer inligting klik hier