BEd

 

Oorsig

Duur: Minimum 4 jaar

BEd Grondslagfase (Graad R - 3)

  • Programkode:  4BH J01 (Kontak) - 4BJ J01 (Afstand)
  • Kurrikulumkode: 0420 P

BEd lntermediêrefase (Graad 4 - 6)

  • Programkode: Konsulteer asseblief die brosjure vir die onderskeie programkodes
  • Curriculum code: O 401 P

BEd Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase  (Graad 7-12)

  • Programkode: Konsulteer asseblief die brosjure vir die onderskeie programkodes
  • Kurrikulumkode:  O 401 P

BEd Senior en Verdere Onderwys- en Opleidingsfase  (VOO Tegnologie)

  • Programkode:  Konsulteer asseblief die brosjure vir die onderskeie programkodes
  • Kurrikulumkode: O 401 P

Toelatings vereistes

  • APS telling: Die prestasie behaal in vier aangewese vakke plus twee NSS-vakkeword in berekening gebring. Die prestasie behaal in  Lewensoriëntering word nie in berekening gebring nie. 'n Minimum telling van 26 word benodig.   
  • Taalvereiste: 'n Slaagsyfer van 50-59% (vlak 4) in die taal van leer en onderrig op Huisstaal- en Eerste Addisionele taalvlak.
  • Keuringsprogram: Aansoeke sluit 30 Junie. Studente word aangeraai om so spoedig moontlik, verkieslik voor 31 Mei, aansoek om toelating te doen. Laat aansoeke sal op meriete oorweeg word.

Skole

Plek van aflewering

  • Mahikeng
  • Potchefstroom
  • Vaal