Oorsig
Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys bestaan uit die die vakgroepe Onderwysbestuursleierskap, Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsingmetodologie, Onderwysreg en -beleid asook Vergelykende Opvoedkunde
Studierigtings
Kurrikulumstudies, Filosofie en
Navorsingmetodologie
Onderwysreg en -beleid
Onderwysbestuursleierskap
Vergelykende Opvoedkunde