Besigheid en Sosiale Studies in Onderwys

Welkom by die Skool vir Besigheid en Sosiale Studies in Onderwys, waar studente toegerus word om innoverend op ʼn internasionale en nasionale vlak 'n akademiese en professionele bydrae te lewer. Ons baie bekwame personeel is toegewy om te verseker dat elke student hy of sy eie potensiaal ten volle bereik. Die skool bestaan uit die volgende vakgroepe: Skeppende Kunste in Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskaponderwys asook Geskiedenisonderwys.

Vakgroepe