Tuis

Welkom by die webblad van die Skool vir Tale in Onderwys.  Die skool bied relevante en hoë kwaliteit onderrig wat graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer en om gehalte navorsing te kan doen.  Die skool sluit die volgende vakgroepgroeperings in: Afrikaans vir Onderwys, Engels vir Onderwys asook Setswana en Afrikatale vir Onderwys.

Vakgroepe