Oorsig

Die Skool vir Psigososiale Onderwys is nou verbind aan die COMBER Navorsingsfokusarea onder leiding van prof Lesley Wood, wat veral fokus op gemeenskapsgebaseerde opvoedkundige navorsing.

‘n Verdere fokus wat tans ontwikkel word deur personeellede, handel oor die oorgang van student-onderwyser na diensdoenende onderwyser.

‘n Paar personeellede fokus op hul eie spesialisareas, en is nie deel van bogenoemde twee groeperinge nie.