Oorsig

Ons bied Honneursprogramme in elk van die vier vakrigtings aan, naamlik in Opvoedkundige Sielkunde (om te kwalifiseer om aansoek te kan doen vir MEd in Opvoedkundige Sielkunde te kan registreer opvoedkundige), in Leerderondersteuning (genaamd Onderwys vir Spesiale Behoeftes – met die oog daarop om steun aan alle tipe leerhindernisse te kan bied), in Lewensoriëntering (ten einde ‘n spesialis LO-onderwyser te word) en in Liggaamlike Opvoeding (om te fokus op liggaamsopvoeding in skole).

BEd Hons in Liggamlike Opvoeding

BEd Hons in Lewensoriëntering

BEd Hons in Onderwys vir Spesiale Behoeftes

BEd Hons in Opvoedkundige Sielkunde

M en D-programme? Tans bied ons in drie van hierdie vier vakrigtings navorsings-M en-D programme aan, naamlik Opvoedkundige Sielkunde, Leerderondersteuning (genaamd Onderwys vir Spesiale Behoeftes) en Liggaamlike Opvoeding