Gemeenskapsbetrokkenheid

Die Skool is betrokke by ‘n aantal gemeenskapsprojekte:

* Personeel en studente van Opvoedkundige Sielkunde op die Potchefstroomkampus is sterk betrokke by Potchefstroom Hospitaal

* Dr Charles Viljoen is oor ‘n tydperk betrokke by die Gesondheidskoördineerders van die Noord-Wes Provinsie

* Opleiding is in 2017 aan Lepelle Secondary School naby Marble Hall in Limpopo Provinsie gegee om hul Skoolgebaseerde Ondersteuningspan op dreef te kry

* Prof Ansie Kitching is met ‘n groot welstandsprojek besig in Franschoek se omgewing, befonds deur die Rupert Stigting