SDL Konferensie 2018

Gebeurtenistitel: 
SDL-konferensie 2018
 
Datum: 
Maandag, 5 November 2018 to Woensdag, 7 November 2018
 
Plek: 
Elgro Hotel in Potchefstroom
 
Beskrywing: 

Die tweede SDL-konferensie van die Navorsingsfokusarea: Self-Directed Learning (RFASDL) by die Fakulteit Opvoedkunde vind van 5 tot 7 November plaas.

Proffs Karl Wirth (Macalester College, VSA), Sharan Merriam (University of Georgia, VSA) en Ignatius Gous (UNISA, SA) sal hulle hooflesings oor die konferensietema: Self-Directed Learning for the 21st Century: Implications for Higher Education lewer. Die vier konferensie-onderwerpe is:

  • Onderrig/leer en assesseringstrategieë en vaardigheide om selfgerigte leer te verbeter.
  • Gereedskap, toepassings ("apps") en tegnologieë om  selfgerigte  leer te  verbeter.
  • Die rol van die gekontekstualiseerde kurrikulum om selfgerigte leer te verbeter.
  • Studie en praktyk van selfgerigte leer

 

Kontakbesonderhede: