2021 Konferensie- Konferensie Aankondiging

2021_SDL_Conference

 

Dit is ʼn voorreg vir Die Navorsingseenheid Selfgerigte Leer aan die Noordwes-Universiteit om die 4de Internasionale Selfgerigte Leer (SGL) konferensie wat van 3 - 5 November 2021 plaasvind, aan te kondig. Die konferensie is 'n virtuele konferensie.

Die tema van die konferensie is: “Selfgerigte leer: 'n noodsaaklikheid vir innoverende leer” met die volgende subtemas:

  • Tegnologie en Multimodaliteit
  • Kontekstualisering
  • Onderrig, Leer en Asseseringsstrategieë
  • Kurrikulum en Praksis
 

Registreer Hier     Konferensie program     Abstrakte boekie      Kontak Ons