Netwerke

Een van die hoofdoele van UNESCO se UNITWIN-leerstoelprogram is om internasionale samewerking en die vorm van netwerke tussen universiteite en UNESCO-leerstoele te vestig. In hierdie verband het die UNESCO-leerstoel oor multimodale leer en oop opvoedkundige hulpbronne reeds geskakel met die volgende individue, instellings en UNESCO-leerstoelhouers.

 

Suid-Afrikaanse UNESCO-leerstoele
Prof Moeketsi Letseka - UNESCO Chair on Open Distance Learning (ODL), Unisa, Suid-Afrika
Prof Ruksana Osman - UNESCO Chair in Teacher Education for Diversity and Development, Universiteit van die Witwatersrand, Suid-Afrika

Internasionale UNESCO-leerstoele
Prof Tel Amiel - UNESCO Chair in Distance Education, Universiteit van Brasília, Brasilië
Prof Per Bergamin - UNESCO Chair on Personalized and Adaptive Distance Education, Switserse Afstandsuniversiteit vir Toegepaste Wetenskappe (FFHS), Switserland
Prof Daniel Burgos - UNESCO Chair on eLearning, Internasionale Universiteit van La Rioja, Spanje
Prof Rory McGreal - UNESCO Chair in Open Educational Resources, Athabasca Universiteit, Kanada
Prof Wayne Mackintosh - UNESCO Chair on Open Educational Resources, Otago Polytechnic, Nieu-Seeland

Eksterne medewerkers
Mnr Neil Butcher, OER Africa/NBA
Dr Sandhya Gunness, Universiteit van Mauritius, Mauritius
Me Vandanah Gooria, Oop Universiteit van Mauritius, Mauritius
Mnr Erkkie Haipinge, Universiteit van Namibië, Namibië
Dr Dudu Jankie, Universiteit van Botswana, Botswana
Dr Mmabaledi Seeletso, Botswana Oop Universiteit, Botswana/Unisa


Verder is daar samewerking met ander universiteite in die streek deur die Network of OER and Multimodal Self-Directed Learning in Southern Africa (NOMSA) wat ook deel vorm van die NWU se UNESCO-leerstoel.