Multimodale leer

By die UNESCO-leerstoel konseptualiseer ons multimodale leer deur voort te bou op die teorieë rondom multimodaliteit, afstandsonderwys en vervlegte leer en beskou ons die verskynsel as iets wat op die volgende vlakke funksioneer:

Individuele multimodaliteit > Kognisiemodus

Interaksionele multimodaliteit > Kommunikasiemodus

Verbale semiotiese hulpbronne (gesproke en geskrewe) 

Nieverbale semiotiese hulpbronne (prente, emojis, klank, animasie en gebare)

Instruksionele multimodaliteit > Omgewingsmodus

Gesig-tot-gesig-onderrig

Vervlegte onderrig

Aanlyn onderrig

Institusionele multimodaliteit > Afleweringsmodus

Kontak

Hibried

Afstand

Die ideaal is verder om uiteindelik selfgerigte multimodale leer te koester waar studente self verantwoordelikheid vir hulle leer in 'n komplekse multimodale konteks onderneem.

Vir meer inligting, sien: