Projekte

Lys van goedgekeurde projekte

NAAM

TITEL VAN PROJEK

Dr D Vos

Span:  Dr ZL de Beer; prof CC Wolhuter; prof HJ Steyn; dr E Niemczyk; mnr T Bekker

Vergelyking van die opvoedkundige doelwitte regoor die BRICS-lidstate en met die opvoedkundige doelwitte van die BRICS-organisasie (Comparing the education aims across the BRICS member states and with the education objectives of the BRICS-organisation)

Dr N Mollo

Span:  Prof CB Zulu,  prof CC Wolhuter, prof JL van der Walt

Die perspektiewe van ouers oor hulle rol in die dissiplinering van leerders (The perspectives of parents on their role in the disciplining of learners)

Dr OA Ajani (post-dok)

Span:  Prof SR Simmonds

Kurrikulumstudies as ’n intellektuele ruimte om onderwys te dekoloniseer: Op soek na menseregte-opvoeding (Curriculum Studies as an intellectual space for decolonising education: In pursuit of human rights education)

Prof E Niemczyk

Span:  C Daniels; A Marimo

Toekoms van hoër onderwys vir volhoubare ontwikkeling (Future of higher education for sustainable development)