Omkeerstrategiee by swak presterende skondere skole: Lesse uit suksesgevalle in histories benadeelde gebiede.. |
Prof Ike Xaba - Projek leier.Lede:Dr Velaphi Aaron Nhlapo Doel:Die doel van die navorsings projek is om omkeerstrategiee te identifiseer en te ondersoek soos toegepas by voorheen benadeelde swak presterende skole. Die studie sal hoofsaaklik fokus op die identifisering en indiepte kennis van leierskap strategiee (dit sal later uitgebrei word om ook bestuurs, fisiese en psigososiale veiligheids-en sekuriteitsomgewings en ouer-gemeenskapsbetrokkenheid in te sluit) wat effektief was as omkeerstrategie vir swak presterende skole. |
Bevordering van gesonde skool omgewings in Suid Afrika.
Die impak van Organisasie-ontwikkeling (OO) en Veranderingsbestuur (VB) op die Bevordering van Gesonde Fisiese Skoolomgewings |
Prof Siphokazi Kwatubana - Projek leier.Jaar van registrasie: 2017Lede:Dr Mark Bosch (NWU Vaal), Dr L Sibanda (NUST, Zimbabwe), Dr M Mpofu (NUST, Zimbabwe) Bevorder studente:Nomsa Moteetee (MEd) gegradueer in 2019, Melody Mtimkulu (PhD) in proses, en Kenneth Mabunda (PhD) in proses Doel:Hierdie navorsings studie beoog om te verstaan hoe gesonde skoolomgewings verbeter kan word deur middel van ‘n organisatoriese ontwikkelings benadering. Die doelwitte van die projek is soos volg:
Projekuitsette:Tydskrifartikel/s:
Gepubliseer portuurbeoordeelde konferensieverrigtinge: Siphokazi Kwatubana 2018. Skoolbestuurders se kapasiteitsbehoeftes vir leidende implementering van gesondheidsbeleide in 4 geselekteerde skole in die Gauteng provinsie. Referaat gelewer tydens die Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (NWU), 28-31 Augustus 2018, in George, Wes-Kaap Suid-Afrika. ISBN 987-1-86822-688-7. Beskikbaar: www.icssconference.net.
Prof Siphokazi Kwatubana - Projek leier.Jaar van registrasie: 2018Lede:
Etieknommer: NWU-00354-18-S2 Projekuitsette:Tydskrifartikel/s: Siphokazi Kwatubana (word beoordeel) Gesondheidsbevorderende leierskap in onderwys: toepaslikheid vir onderwysers in lokasieskole. SAJE. Siphokazi Kwatubana, en Velaphi Nhlapo 2020. Die belangrikste taak van hoofonderwysers: die verandering van geestelike modelle van onderwysers vir effektiewe gesondheidsbevorderingsinisiatiewe. Education and Health, 38(1): 8-15. Hoofstuk in akademiese boek: Siphokazi Kwatubana 2020. Hoofstuk 4- Skool gesondheidsbevordering koördineerders se persepsie van omgee-leierskap voorsiening deur skoolhoofde. In Wolhuter C (red) Onderwysstudies in Suid-Afrika: Die soeke na Relevansie, Strengheid en Herstrukturering. AOSIS Edms beperk, pp. 67-94. |
Die invloed van skoolhoof leierskapstyle, skoolbestuurstrukture, morele leierskap en kontekstuele determinante om ‘n positiewe skoolklimaat te bevorder. |
Dr Leentjie van Jaarsveld - Projek leier.leentjie.vanjaarsveld@nwu.ac.za Lede:Prof C Wolhuter, Dr B Challens, Dr D Vos Doel:Die doel van die projek is om te bepaal in watter mate die sosiale interafhanklikheidsteorie kan bydra tot verbeterde interaksie met die mees geskikte leierskapstyle, morele leierskap, die rol van skoolbestuurstruktue en kontekstuele determinante in die totstandkoming van ‘n bevordelike skoolklimaat.
|
Leierskap aanspreeklikheid van skoolhoofde ten opsigte van verbeterde gehalte-onderwys (uitslae) in sekondere skole. |
Prof Jan Heystek - Projek leier.Lede:Dr I van Deventer Doel:
|
Verstaan leierskap vir en tydens skoolverandering en – ontwikkeling in ‘n uitdagende voorheen ontneemde Suid-Afrikaanse konteks. |
-(NRF befonds)Prof Jan Heystek - Projek leier.Lede:Prof T Steyn (Unisa), Prof R Mestry (UJ), Prof V Chikok (UKZN), Dr TT Bengu (UKZN), Prof A Makura (CUT), Dr J Palmer (UFS), Dr M van Niekierk (NWU) Doel:
|
Internasionale studie van opvoedkundige leierskap. |
Prof C Webber (Kanada) - Projek leier.Lede:Dr CP van der Vyver |