Missie

Die NWU se onderrig-struktuur bied ‘n fokus op drie pilare, naamlik onderrig, leer en assessering; gemeenskapsverbintenis; en navorsing. Ons missie vir elkeen van hierdie pilare is:

Onderrig, leer en assessering

Gemeenskapsverbintenis

Navorsing

  • Samewerking en belyning van ons programme oor die NWU-kampusse;
  • sistemiese assessering om inhoud gapings te vernou;
  • belyning van ons kontak- en afstand programme;
  • die skep van onderrig hulpbronne en die handhawing van ‘n samewerkende leergemeenskap;
  • geïntegreerde onderrigleer
  • studente skep hul eie onderrig hulpbronne met ondersteuning;
  • skep geleenthede vir kritiese refleksie in die klaskamer en saam VKOO-kollegas;
  • betrek NRO’s by onderrigleer; en
  • belynde reëls vir studente (opdragte, toetse en eFundi).
  • Skep ruimte vir die daarstel van ondersteuningsnetwerke vir interdissiplinêre- en multi-dissiplinêre navorsingsprojekte ;
  • ondersteun en skep bewustheid van befondsingsgeleenthede vir:
    • akademiese navorsing
    • eksterne befondsing
    • gemeenskapsprojekte;
  • dat ons gemeenskapsprojekte ons onderrigleer en navorsing begrond;
  •  verdiep die rol van die gemeenskap instansies om VKOO-wetgewing te ondersteun;
  • skep duidelike riglyne vir onderhoubare gemeenskapsprojekte; en
  • implementeer diensleer en studente betrokkenheid in gemeenskappe.
  • sirkuleer inligting rakende VKOO-seminare en konferensies; 
  • identifiseer navorsingonderwerpe wat gekoppel word aan onderrigleer en gemeenskapverbintenisse;
  • ondersteun die vakgroep se navorsingsbelange en skep ontwikkelingsgeleenthede soos werkwinkels en seminare;
  • dra by tot navorsing oor robotika in VKOO;
  • samewerking en ondersteuning van eksterne projekte in VKOO;
  • skep geleenthede om vaardighede/kundigheid en netwerke te deel; en
  • mede-outeurskap in die vakgroep om uitsette te versterk.