Konsultasie

Die NWU-EMELTEN-REC-kantoor bied konsultasiedienste aan navorsers (akademiese personeellede en meestersgraad- en doktorale studente) om hulle met die voorbereiding en voorlegging van navorsingsetiekaansoeke te help.

Rig navrae aan Me Pabello Molefe by +27 18 285 3037 of Ethics-EMELTEN@nwu.ac.za.