VERBLYF IN DIE WIEG VAN DIE MENSDOM, SUID-AFRIKA
Die Wieg van die Mensdom is ʼn paleoantropologiese gebied ongeveer 50km (31 myl) Noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika, in die Gauteng provinsie. Die gebied is as Wêreld Erfenis gebied verklaar deur UNESCO in 1999. Die gebied dek tans 47,000 hektaar (180 vierkante myl) en bevat komplekse kalksteen grotte
Hieronder is sommige van die verblyfopsies wat beskikbaar is in die Wieg van die Mensdom:
Cradle Moon Lakeside Game Lodge (ons konferensie perseel):
- https://www.cradlemoon.co.za/
- reservations@cradlemoon.co.za
- 087 110 1231
- Plot 59 Beyers Naude Rylaan, Muldersdrift
Let asseblief dat daar n spesiale tarief van toepassing is vir verblyf op perseel van die konferensie venue. Maak asseblief gebruik van u unieke kode in die volgende formaat wanneer u verblyf bespreek om gebruik te maak van die spesiale tarief: GeboortejaarVoorlettersVan (n voorbeeld van John Smith, gebore in 1970: 1970JSmith)
Alternatiewe Verblyf:
Verblyf |
Km vanaf Konferensie perseel |
Kontak nommer |
Adres |
---|---|---|---|
0.85 km |
011 659 7030 082 251 8043 |
Plot 23, Beyers Naude Extension, Zwartkops, Muldersdrift, 1739 |
|
8.6 km |
076 033 2122 |
29a Molteno rd Muldersdrift Johannesburg, Muldersdrift, Krugersdorp, 1757 |
|
0.25 km |
011 021 2186 082 449 3669 |
portion3 of 525, JQ, Zwartkop, Muldersdrift, 1747 |
|
1.1 km |
011 021 2186 082 820 4887 |
Eduzani Country Lodge and Sunset Lounge, 1 Sunset Blvd, 1747 |
|
2.1 km |
082 928 3159 |
10 Pine Valley Road Lammermoor, Elandsdrift, 1748 |
|
2 km |
010 591 6840 |
Beyers Naude Ext., Plot 5, Lammermoor |
|
Glenburn lodge | 6.3 km | 011 668 1600 |
R374 Kromdraai Road Muldersdrift |
AKTIWITEITE OM TE GENIET IN EN OM DIE WIEG VAN DIE MENSDOM