Aankondigings

Selfgerigteleer (SDL) Konferensie 2019

 

 

Aangebied deur: Fakulteit Opvoedkunde, Noordwes Universiteit, Suid-Afrika

Venue:  Cradle Moon Lakeside Game Lodge

Datum:  Maandag, 4 November tot Donderdag, 7 November 2019

Konferensie tema:   SDL Navorsing en die impak op opvoedkundige praktyk

 

Let asseblief op na die volgende datums:

Indieningsdatum: 1 Julie 2019 
Registrasie open: 1 Maart 2019 
Vroeë registrasies en betalings sluit: 15 Oktober 2019
 

Referaatindienings:

Gebruik asseblief hierdie templaat as riglyn vir referaatindienings.

 

Koste vir die volle konferensie: R4500 vir die volle konferensie (sluit alle maaltye en spesiale aangeleenthede in)

Let asseblief op dat die konferensieprys nie verblyf of vervoer kostes insluit nie. Verblyf en vervoer onkostes is vir u eie rekening. Aangesien die konferensie aangebied word by Cradle Moon Lakeside Game Lodge, is daar 'n spesiale tarrief vir konferensiegangers wie vir gerieflikheidsonthalwe gebruik wil maak van hul verblyfopsies. Onthou asseblief om u unieke kode te voorsien wanneer u verblyf bespreek vir die spesiale tarrief om in werking te tree (voorbeeld van John Smith gebore in 1970: 1970JSmith).

Kontakinligting

E-posSDL@nwu.ac.za

Tel:  +27 (0)18 299 4780